Vaaldam Information Portal

Vaaldam, Deneysville, Oranjeville,Vaal Marina


Verskillende oog oefeninge

Oog oefeninge om u kind se oë te oefen. Iets wat nie gedoen kan word deur 'n boek te lees nie!

Konsentrasie Oefeninge

Woord begrip en spel oefeninge om jou kind te help fokus.

Oogspan-oefeninge

Goeie oogspan oefeninge sal help om hulle oogspan en kolomlees, te verbeter.

Verbeter Leesspoed

Leesspoed meting, begrip en geheue oefeninge sal jou kind se leesvermoë en selfvertroue help verbeter.

Loerlees

Hierdie oefening is uniek aan Solar Lees en sal help om jou kind te leer om die sleutelwoorde in ʼn leesstuk te herken, teen tyd!

Afrikaans en Engels

Wanneer jy belê in Solar Lees vir jou kind, is die program in Afrikaans en Engels beskikbaar

info@solarread.com

082 885 3244

solarread.co.za/

Play Video